gaan potterjots op

Swart Vrydag winskoop!

Vier winskopies vir mense wat lief is vir teater, die see en ’n goeie glas wyn. Slegs geldig tot Sondag 29 November om 24:00.

Die Swart Vrydag-winskopies het Sondag 29 November om 24:00 gesluit. Jy kan steeds teen die gewone pryse bespreek.

02dae
09uur
44min
55sek
Sien die winskopies

Die winskopies

Elke kaartjie hieronder het ’n afslagkode. Kopieer die kode en tik dit in wanneer jy bespreek.

MSC Armonia · Durban – Mosambiek

Oppiwater Kunstefees 2027

14–19 Februarie 2027 · vyf nagte op see

Meer as 30 top Afrikaanse teaterproduksies op ons kunsskippie, met onder andere Magda en haar Erhard, Reünie, Ouma en die ou koeie, Eerste vir Alles, Groet die Grotman 2, The Traveling Wilburys-huldeblyk, Koos Doep en Het van Verlangekraal.

Binnekajuite
vanaf R10 650 pp
See-uitsig-kajuite
vanaf R11 060 pp
Suites
vanaf R19 255 pp

25% af op jou kajuit

Afslagkode BLACK25

Kajuite: 011 844 6073 · Feeskaartjies: 011 815 3000
B’s en V’s geld. Onderhewig aan MSC Cruises se finale pryse. Solank voorrade hou.

Koop 1, kry 1 gratis

Changan Kersfees Skouspel Christmas Spectacular

Sondag 13 Desember · 15:00

Centre Court, Emperors Palace

50% af op jou kaartjie

Afslagkode BLACK50

Of bel 011 815 3000

Met Hannes van Wyk en Desirè Gardner

Magda en haar Erhard How “Louw” can you go?

Sondag 29 November · 15:00

Theatre of Marcellus, Emperors Palace

30% af op jou kaartjie

Afslagkode BLACK30

Of bel 011 815 3000

’n Bottel Van Loveren Sauvignon Blanc

Van Loveren en Lefra-aanbod

Van Loveren-wyne

25% afslag op alle Van Loveren-wyne en -produkte

Geen kode nodig nie: die afslag is deel van hierdie skakel. Nie vir persone onder 18 nie.

Nog van Lefra

Kersfees Skouspel: wen 2 kaartjies

Kompetisie

Wen 2 kaartjies

Skryf in en jy kan twee kaartjies na die Changan Kersfees Skouspel wen.

Kunstenaars uit Lefra se produksies

Vir jou stad of dorp

Bespreek ’n Lefra-produksie

Wil jy een van Lefra se vertonings na jou dorp, skool of funksie bring? Vra vir die besonderhede.